Adam (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsbladsy
Adam kan na een van die volgende verwys:
- Adam, die eerste mens op aarde.
- Adam, 'n Afrikaanse musiekgroep.
- Adam is ook die naam van verskeie ander mense, soos Adam Tas, Adam Small en Adam Smith.
Sien ook
wysig- Adam Koksland, 'n voormalige Griekwarepubliek in die omgewing van Philippolis, wat tans deel van Suid-Afrika vorm.
- Opel Adam, 'n stadsmotortjie van die Duitse motorvervaardiger, Opel.
- Die skepping van Adam, 'n fresko deur Michelangelo op die plafon van die Sikstyne Kapel in die Vatikaanstad.