Adjunkpresident van Namibië
Volgens die derde wysiging van die Namibiese Grondwet is op 21 Maart 2015 vir die eerste keer die amp van adjunkpresident geskep. Die ampsbekleër word op aanbeveling van die president aangestel.
Adjunkpresidente van Namibië sedert 2015
wysig- Partye
South West Africa People's Organization (SWAPO)
# | Portret | Naam (Geboorte-sterfte) |
Ampstermyn | Party | |
---|---|---|---|---|---|
1 | Nickey Iyambo (1936–2019) |
21 Maart 2015 | 8 Februarie 2018 | SWAPO | |
2 | Nangolo Mbumba (* 1941) |
8 Februarie 2018 | 4 Februarie 2024 | SWAPO | |
3 | Netumbo Nandi-Ndaitwah (* 1952) |
4 Februarie 2024 | Ampsbekleër | SWAPO |
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysigPresidente van Namibië | ||
1990– | Sam Nujoma | Hifikepunye Pohamba | Hage Geingob | Nangolo Mbumba |