Aeolis Palus
vlakte op Mars
Aeolis Palus is ’n vlakte tussen die noordelike wal van die Gale-krater en die noordelike voetheuwels van Aeolis Mons op Mars.
Aeolis Palus | ||||
’n Kaart van die Gale-krater met Aeolis Mons in die middel van die krater. Die Curiosity-verkenningstuig het op die noordwestelike vallei, Aeolis Palus, geland. | ||||
Soort | Vlakte | |||
Ligging | Gale-krater, Mars | |||
|
Nasa het in Augustus 2012 ’n verkenningstuig op die vlakte geland om die gebied te ondersoek. Curiosity verken Aeolis Palus tans as deel van ’n wetenskapsending van twee jaar.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aeolis Palus.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia