Namakwalandse klipmuis
soogdier spesies
(Aangestuur vanaf Aethomys namaquensis)
Die Namakwalandse Klipmuis (Aethomys namaquensis) is 'n knaagdier van ongeveer 16 sentimeter lank, wat in Namakwaland aangetref word, en in 'n baie droë klimaat kan bestaan. Dit leef van verpotte plante en kan maklik mak gemaak word.
Klipmuis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | Rodentia (Knaagdiere)
|
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. namaquensis
|
Binomiale naam | |
Aethomys namaquensis (A. Smith, 1834)
| |
Sinonieme | |
Micaelamys namaquensis |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Coetzee, N., Griffin, M. & Taylor, P.J. (2008). Aethomys namaquensis. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 8 Februarie 2009.