Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland (sic) (Engels: Afrikaans Christian Church of New Zealand) is 'n Afrikaanstalige kerk met gemeentes in verskeie stede in Nieu-Seeland. Die kerk is in 1998 deur Suid-Afrikaanse immigrante gestig, en het sterk gegroei in die afgelope dekade. Daar was in 2009 nege gemeentes: Auckland, North Shore, Howick, Hamilton, Wellington, Christchurch, Rotoroa, Tauranga en Hawkes Bay.
Geskiedenis
wysigDie einde van apartheid het tot grootskaalse emigrasie van Afrikaners na onder andere Nieu-Seeland gelei.[1] 'n Groep emigrante het in 1998 in Auckland byeen gekom en die Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland gestig.
Verwysings
wysig- ↑ "Destination New Zealand: A history of the Afrikaans Christian Church of New Zealand". HTS Teologiese Studies / Theological Studies. 71 (3). 13 Oktober 2015. Besoek op 29 Julie 2018.
Eksterne skakels
wysig- Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland[dooie skakel]