Agdaegras
Agdaegras (Enneapogon desvauxii P.Beauv.) is 'n grasspesie wat inheems is aan Suid-Afrika, Botswana en Namibië. Dit kom veral in die Nama-Karoo en die Kalahari voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[1]
Agdaegras | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Subtribus: | |
Genus: | Enneapogon
|
Spesie: | E. desvauxii
|
Binomiale naam | |
Enneapogon desvauxii P.Beauv.
|
Beweiding
wysigDie naam het betrekking op die vinnige groei van die plant ná reënval. Dit kan agt dae later reeds bewei word. Die beweidingswaarde is nogtans gering.
EIW | SWIW | LnregWIW | |
---|---|---|---|
Weidingsindekswaarde[2] | 1 | 1 | 0.9 |
Verwysings
wysig- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2015.
- ↑ P C V du Toit Objektiewe weidingsindekswaardes van Nama-Karoo plantegroei: grasse en bossies van die Karoo.