Agulhas
Agulhas kan na een van die volgende verwys:
- Kaap Agulhas, suidelikste punt van Afrika, waar die Atlantiese en Indiese Oseane ontmoet.
- Agulhasstroom (uit die Mosambiekstroom), seestroom aan die ooskus van Suider-Afrika.
- Agulhas Nasionale Park, nasionale park by Kaap Agulhas.
- Agulhas-spinnekopbos, plant in die Proteafamilie.
- Agulhasbank, uitloper van die kontinentale bank van Afrika suid van Kaap Agulhas.
- Kaap Agulhas Plaaslike Munisipaliteit, munisipaliteit in die Wes-Kaap.
- Kaap Agulhas-vuurtoring, ligtoring by Kaap Agulhas.
- L'Agulhas, kusdorpie in die Wes-Kaap en die suidelikste nedersetting in Afrika.
- Suid-Afrikaanse navorsingsskepe:
- S.A. Agulhas
- S.A. Agulhas II