Ahn Jae-hyung

tafeltennisspeler van Suid-Korea
Ahn Jae-hyung
mens
GeslagmanlikWysig
Land van burgerskapSuid-KoreaWysig
Gegewe naamJae-hyeongWysig
Familie naamAhnWysig
McCune-Reischauer romanizationAn Chae-hyŏngWysig
Revised RomanizationAn Jae-hyeongWysig
Geboortedatum8 Januarie 1965Wysig
EggenootJiao ZhiminWysig
KindAn Byeong-hunWysig
MoedertaalKoreaansWysig
TaalbeheersingKoreaansWysig
Beroeptafeltennis spelerWysig
SporttafeltennisWysig
Deelgeneem aan1986 Asian Games, table tennis at the 1988 Summer Olympics – men's doublesWysig
Hierdie is 'n Koreaanse naam, die van is Ahn.

Ahn Jae-hyung (Hangul: 안재형, Hanja: 安 宰 亨; gebore 8 Januarie 1965) is 'n voormalige manlike tafeltennisspeler van Suid-Korea wat aan die 1988 Olimpiese Spele deelgeneem het.[1][2]

Hy is in 1989 met die Chinese tafeltennisspeler Jiao Zhimin getroud.[3] Die egpaar se seun, An Byeong-hun, het die jongste gholfkampioen in die Verenigde State se Amateurkampioenskapgeskiedenis geword toe hy die 2009-byeenkoms op 17-jarige ouderdom gewen het.

Verwysings

wysig
  1. "An Jae-Hyeong Biography and Olympic Results" (in Engels). Sports Reference. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2020. Besoek op 27 Desember 2010.
  2. "ITTF Database". International Table Tennis Federation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 27 Desember 2010.
  3. Kang Seung-woo (31 Augustus 2009). "An Becomes Youngest US Amateur Champ". The Korea Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Maart 2020. Besoek op 27 Desember 2010.