Air Tanzania
Air Tanzania Company Limited (ATCL) (Swahili: Kampuni ya Ndege ya Tanzania) is die vlagdraerlugredery van Tanzanië. Dit is gebaseer in Dar-es-Salaam, met sy spilpunt by Julius Nyerere Internasionale Lughawe.