Ajax, Ontario
Ajax (2011 bevolking: ongeveer 109 600) is 'n stad wat in die Golden Horseshoe van suid-sentraal Ontario, die belangrikste nywerheidsgebied van Kanada, geleë is.
Ajax | |
---|---|
Stad | |
Leuse(s): Ajax by the Lake | |
Ligging van Ajax in Ontario, Kanada | |
Koördinate: 43°51′0″N 79°01′0″W / 43.85000°N 79.01667°W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Ontario |
Stigting | 1955 |
Regering | |
• Burgemeester | Steve Parish |
Oppervlak | |
• Totaal | 67,07 km2 (25,9 vk. myl) |
Hoogte | 90 m (300 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 109 600 |
• Digtheid | 1 634,2/km2 (4 233/vk. myl) |
Tydsone | UTC-05:00 (EST) |
• Somertyd | UTC-04:00 (EDT) |
Poskode | L1S, L1T, L1Z |
Skakelkodes | 905, 289 |
Webwerf | townofajax.com |