Akkedisberg
Akkedisberg is 'n 846 m hoë berg in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, sowat 22 km oos van Stanford en 30 km suidoos van Caledon.
Die naam is Afrikaans en selfverduidelikend.
Sien ook
wysigBron
wysig- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.