Akkedispas
Die Akkedispas is 'n bergpas tussen Potjiespram en De Hoop in die Richtersveld Nasionale Park in Namakwaland. Dit is slegs begaanbaar vir vierwielaangedrewe voertuie.
Akkedispas | |
Ligging | Tussen Potjiespram en De Hoop |
---|---|
Oppervlak | Grond |
Hierdie pas is in die Noord-Kaap moet nie verwar word met die Akkedisbergpas in die omgewing van Stanford in die Wes-Kaap nie.