Aksiologie
Aksiologie (van die Griekse ἀξία axia, "waarde", en -λογία -logia) of waardeleer is die filosofiese bestudering van waardes. Dit is óf ’n versamelnaam vir etiek en estetika,[1] filosofiese velde wat te doen het met die betekenis van waarde, óf die grondslag vir hierdie velde. Die term is in 1902 die eerste keer deur Paul Lapie[2][3] en in 1908 deur Eduard von Hartmann gebruik.[4][5]
Etiek stel ondersoek in na die begrippe "reg" en "goed" in individuele en sosiale gedrag. Estetika het doen met "skoonheid" en "harmonie".
Verwysings
wysig- ↑ Random House Unabridged Dictionary Entry on Axiology.
- ↑ Lapie, Paul (1902). Logique de la volonté. Parys: F. Alcan.
- ↑ "Axiology and aesthetics - article". www.infotaste.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2019. Besoek op 21 Januarie 2018.
- ↑ von Hartmann, Eduard (1908). Grundriss der Axiologie. Hermann Haacke.
- ↑ Samuel L. Hart. Axiology—Theory of Values. Philosophy and Phenomenological Research.
Eksterne skakels
wysig- Cultura: International Journal of Philosophy of Culture and Axiology
- Axiology.org.uk
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia