Albrecht Mertz von Quirnheim
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Albrecht Mertz von Quirnheim (25 Maart 1905 - 21 Julie 1944) was 'n Duitse leër-kolonel en 'n versetvegter in Nazi-Duitsland betrokke by die komplot op 20 Julie teen Adolf Hitler.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Albrecht Mertz von Quirnheim.