25 Maart
datum
<< | Maart 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
31 | ||||||
Al die dae |
25 Maart is die 84ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (85ste in skrikkeljare). Daar volg nog 281 dae in die res van die jaar.
Gebeure
wysig- 708 – Pous Konstantyn volg Pous Sisinnius op.
- 1255 – Pous Alexander IV dreig Manfred se mense met ekskommunikasie.
- 1306 – Robert I van Skotland word Koning van Skotland.
- 1409 – Die Council of Pisa open.
- 1471 – Pous Paulus II stel vier nuwe kardinale in pectore aan, drie van hulle word later deur Pous Sixtus IV gepubliseer.
- 1634 – Die eerste setlaars arriveer in Maryland (onder leiding van Lord Baltimore).
- 1647 – Die Nederlandse skip Nieuwe Haarlem, 'n Oos-Indiëvaarder in besit van die Vereenigde Oostindische Compagnie (VOC), strand met 'n bemanning van sestig lede aan die Kaap. Die Nederlanders kom vir die eerste keer oor 'n langer tydperk in aanraking met die plaaslike Khoikhoi voordat hulle in 1648 deur 'n vloot van vyf VOC-skepe gered is.
- 1655 – Saturnus (planeet) se grootste maan, Titaan, is ontdek deur Christian Huygens.
- 1802 – Die Verdrag van Amiens is onderteken as 'n Definitiewe Verdrag van Vrede tussen Frankryk en Groot-Brittanje.
- 1821 – Griekeland verklaar onafhanklikheid van die Ottomaanse Ryk, begin van die Griekse Oorlog van Onafhanklikheid.
- 1865 – Amerikaanse Burgeroorlog: In Virginië, Konfederasie magte neem Fort Stedman van die Unie gevange.
- 1894 – Coxey's Army, die eerste noemenswaardige Amerikaanse protesoptog, vertrek van Massillon, Ohio na Washington D.C..
- 1901 – By die vyf-dag Week of Nice wedren in Nice, Frankryk, wen Mercedes hulle eerste wedren.
- 1911 – In New York Stad sterf 146 kleremakers in die Triangle Shirtwaist Company-brand.
- 1924 – Griekeland word tot republiek verklaar.
- 1930 – Eugenio Pacelli (later Pous Pius XII) word aardspriester van die Sint Pieters basiliek.
- 1940 – Tweede Wêreldoorlog: Switserland plaas plofstof op alle brûe as voorsorgmaatreël teen ´n moontlike aanval deur Duitsland en Italie..
- 1957 – Die Europese Ekonomiese Gemeenskap word gestig (Wes-Duitsland, Frankryk, Italië, België, Nederland, Luxemburg).
- 1969 – Gedurende hulle wittebrood, hou John Lennon en Yoko Ono 'n bed-sitting vir vrede in die Amsterdam Hilton Hotel (tot Maart 31).
- 1975 – Faisal van Saoedi-Arabië word doodgeskiet deur 'n nefie met 'n geskiedenis van geestelike versteurdheid.
- 1979 – Die eerste ten volle funksionele ruimtependeltuig, Columbia, word afgelewer by die John F. Kennedy-ruimtesentrum ter voorbereiding van sy eerste lansering.
- 1992 – Die ruimtevaarder Sergei Krikalev keer terug na die aarde na 'n 10-maande lange verblyf op die Mir-ruimtestasie.
- 1992 – Pakistan klop Engeland in die eindstryd met 22 lopies en wen sodoende die vyfde Krieketwêreldbeker in Australië en Nieu-Seeland.
- 1996 – Die EU verbied die uitvoer van Britse beesvleis en ook neweprodukte weens Bovine Encefalopatía Espongiforme, beter bekend as malkoeisiekte.
Geboortes
wysig- 1259 – Andronikos II Palaiologos, Keiser van die Bisantynse Ryk († 1332)
- 1297 – Andronikos III Palaiologos, Keiser van die Bisantynse Ryk († 1341)
- 1867 – Arturo Toscanini, Italiaanse dirigent († 1957).
- 1881 – Béla Bartók, komponis († 1945).
- 1925 – Flannery O'Connor, Amerikaanse outeur († 1964).
- 1928 – Jim Lovell, ruimtevaarder en bevelvoerder van Apollo 13.
- 1939 − Pius Langa, oudhoofregter van Suid-Afrika († 2013).
- 1940 – Anita Bryant, Amerikaanse vermaaklikheidskunstenaar.
- 1942 – Aretha Franklin, Amerikaanse sangeres († 2018).
- 1947 – Elton John, Britse musikant.
- 1957 – Ben Kruger, Suid-Afrikaanse akteur († 2021).
- 1959 – Fredi Nest, Afrikaanse sanger († 2015).
- 1961 – John Stockwell, Amerikaanse akteur.
- 1965 – Sarah Jessica Parker, Amerikaanse aktrise.
- 1966 – Hamunyera Hambyuka, Namibiese politikus.
- 1967 – Doug Stanhope, Amerikaanse komediant.
- 1974 – Ksenija Rappoport, Russiese aktrise.
- 1881 – Béla Bartók, Hongaarse komponis († 1945).
Sterftes
wysig- 752 – Pous Stefanus (II), die 92ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend)
- 1801 – Novalis, pennaam van Georg Philipp Friedrich Freiherr von Hardenberg, Romantiese Duitse digter, filosoof, juris en mynbou-ingenieur (* 1772).
- 1839 – Miles Bowker, leier van ’n klein geselskap 1820-Setlaars (* 1759)
- 1913 – Lord Garnet Wolseley, 'n Britse veldmaarskalk (* 1833).
- 1914 – Frédéric Mistral, Frans-Oksitaanse digter (* 1830).
- 1918 – Claude Debussy, Franse komponis, (* 1862).
- 1973 – Edward Steichen, Amerikaanse fotograaf (* 1879).
- 1975 – Koning Faisel van Saudi-Arabië (* 1906).
- 2010 – George Bartlett, Suid-Afrikaanse landbou-ingenieur en politikus (* 1931).
- 2020 – Credo Mutwa, Zoeloe sangoma en skrywer (* 1921).
- 2020 – Mark Blum, Amerikaanse akteur en vervaardiger (* 1950).
Gepubliseer
wysig1830 – "Litteris altero" teen geheime organisasies soos Vrymesselary deur Pous Pius VIII.
Vakansies, vierings en waarnemingsdae
wysig- Mariaboodskap (Christendom)
- Tradisionele datum vir die begin van die nuwejaar in Brittanje, totdat die Gregoriaanse kalender in 1752 ingebruik geneem is (genoem Lady Day).
- Griekeland – Onafhanklikheidsdag.
Wikimedia Commons bevat media in verband met 25 March. |