Maak hoofkeuseskerm oop

Frédéric Mistral (8 September 183025 Maart 1914) was 'n Franse digter. Hy was die leier van die 19de eeuse herlewing van Oksitaans, 'n taal van die gebied. In 1904 deel hy die Nobelprys vir Letterkunde met José Echegaray y Eizaguirre vir sy bydrae tot die letterkunde en filologie.[1]

Frédéric Mistral
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 8 September 1830
Maillane, Frankryk
Oorlede 25 Maart 1914
Maillane, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Beroep digter
Eerbewyse Nobelprys vir Letterkunde (1904)
Frédéric Mistral
Standbeeld van Frédéric Mistral in Arles

Inhoud

Kort biografieWysig

Frédéric Mistral is gebore in Maillane, in die Bouches-du-Rhône département van Frankryk. Hy studeer in die regte aan die Universiteit van Aix-en-Provence en, welaf genoeg om nie te hoef te werk nie, spandeer sy lewe daaraan om Oksitaans weer op die been te bring. Hy ontwikkel byvoorbeeld 'n woordeboek in Oksitaans, en stig 'n etnografiese museum in Arles. Hy sterf ook in Maillane.

BibliografieWysig

PoësieWysig

ProsaWysig

  • La Reino Jano (Koningin Johanna) - 1890
  • Prose d'Armana, 3 volumes kortverhale - 1926-1929

Nie-fiksieWysig

  • Moun espelido (My oorsprong), 'n memoir - 1906

VerwysingsWysig

  1. (en) "The Nobel Prize in Literature 1904". Nobelprize.org. Besoek op 7 Oktober 2017. 

Eksterne skakelsWysig

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.