1297
jaar
1297 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1292 | 1293 | 1294 | 1295 | 1296 | ◄ 1297 ► | 1298 | 1299 | 1300 | 1301 | 1302 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1297 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1297 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 97ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- François Grimaldi, 'n lid van die Guelfe-party, verower die Ghibelline-vesting, wat die rots van Monaco beskerm. Hy begin sy heerskappy as Rainier I en word die stamvader van die Huis van Grimaldi.
- Lodewyk IX word vanweë sy asketiese leefstyl en wonderlike genesings by sy graf deur pous Bonifatius VIII heilig verklaar.
Geboortes
wysig- 25 Maart – Andronikos III Palaiologos, Keiser van die Bisantynse Ryk († 1341)