Maak hoofkeuseskerm oop

Ben Kruger (25 Maart 1957 - ) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is veral bekend vir die rolle van Okkie Ferreira in Binnelanders, Neef Gert in 7de Laan en Sakkie Bezuidenhoudt in die SAUK2 se dramareeks, Zero Tolerance.[1]

Ben Kruger
Geboorte 25 Maart 1957
Bothaville
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Webwerf benkruger.co.za
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Inhoud

BiografieWysig

Kruger is op 25 Maart 1957 in Bothaville in die Vrystaat gebore. Sy pa was pastoor in die plaaslike AGS gemeente en sy ma 'n nooi van Bloemfontein. Op tweejarige ouderdom verhuis hulle na Kaapstad en op vierjarige ouderdom na Johannesburg waar hy sy skoolopleiding by die Hoër Seunskool Helpmekaar voltooi het.

Na skool het Kruger vir 18 maande diens in die Suid-Afrikaanse Vloot gedoen waarna hy sy B.A. (Drama) aan die Universiteit van Pretoria verwerf.

FilmografieWysig

VerwysingsWysig

  1. Profiel op TVSA, besoek op 5 Januarie 2013

Eksterne skakelsWysig