SABC2
(Aangestuur vanaf SAUK2)
SABC2 is 'n Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie-televisiekanaal wat programme in Engels, Afrikaans, drie Sotho-tale, Venda en Tsonga uitsaai. Die kanaal is in 1996 geskep toe die SAUK hul televisiekanale herstruktureer het. Die verminderde Afrikaanse inhoud op die kanaal het sommige sprekers van die taal ongelukkig gemaak, alhoewel die kanaal steeds 'n aansienlike hoeveelheid Afrikaanstalige programme, insluitende 'n daaglikse nuusbulletin saans om 19:00, uitsaai.
SABC2 | |
---|---|
Gestig | 6 Januarie 1976 (eerste amptelike uitsending) 1 Januarie 1982 (as TV1) Februarie 1996 (as SABC2) |
Gesluit | Aktief |
Netwerk | SAUK |
Eienaar | SAUK |
Beeldformaat | 16:9 (576i, SDTV) |
Slagspreuk | You belong |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Suid-Sotho, Tswana, Engels, Afrikaans[1] |
Uitsaaiarea | Suid-Afrika |
Hoofkantoor | SAUK Televisiepark, Uitsaaisentrum, Johannesburg |
Vervang | SABC TV / SAUK-TV |
Susterkanale | SABC1 SABC3 |
Webtuiste | www.sabc2.co.za |
Sentech | kanaal hang af van die naaste Sentech-herhaler |
StarSat | kanaal 158 |
DStv | kanaal 192 |
Programme
wysig- Afrikaanse Nuus om 19:30. Ook nuus in ander inheemse tale, vóór en ná hierdie tydgleuf.
- 7de Laan
- 50|50
- Pasella
- Supersterre
- Musiek Roulette
- Noot-vir-noot
- Voetspore
Verwysings
wysig- ↑ "The Media Development and Diversity Agency - a draft position paper" (in Engels). South African Government Information. November 2000. p. 68. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Julie 2012. Besoek op 30 November 2008.
Eksterne skakels
wysig- (en) Amptelike webwerf