Die Voortrekkers (rolprent)
- Hierdie artikel handel oor die 1973-rolprent. Vir ander gebruike, sien Voortrekkers (dubbelsinnig).
Die Voortrekkers is 'n Afrikaanse rolprent wat op 10 Desember 1973 vrygestel is. Die rolprent dokumenteer die Voortrekkergeskiedenis, gedeeltelik in dramavorm.
Die Voortrekkers | |
---|---|
Regisseur | David Millin |
Draaiboek | Oliver Ransford (boek) Donald Swanson |
Met | Patrick Mynhardt June Neethling Pieter Hauptfleisch |
Musiek deur | Michael "Mike" Hankinson |
Kinematografie | Lionel Friedberg |
Redigeerder | Ettie M. Feldman |
Ateljee | DeeMillin Films |
Uitgereik | 10 Desember 1973 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
wysigDie rolprent is ’n geskiedkundige oorlogsprent (dokumentêr).
Hoofrolspelers
wysig- Patrick Mynhardt as Piet Retief
- June Neethling
- Pieter Hauptfleisch
- Dale Cutts
- Johan Brewis
- Jaco van der Westhuizen
- Josh du Toit
- Danie Joubert
- Elsa Fouché
- Francis Coertze
- Anele Jonker
- Dulcie van den Bergh
- Don Lamprecht
- Melody O'Brian
- Ralph Loubser
- Dirkie van den Bergh (gekrediteer as Dirk van den Bergh)
- Anthony Fridjohn
- Anna Neethling-Pohl
- Carel Trichardt
- Tromp Terre'blanche
- Willie van Rensburg
- Johan du Plooy
- Ben Kruger
- Sann de Lange
- Simon Sabela
- Bingo Mbonjeni
Storielyn
wysigDie rolprent wys die moedige stryd van die Voortrekkers teen die natuur, die Britte en die impies. Die sentrale tema is die dood van die Voortrekkerleier Piet Retief in 1838 aan die hand van die Zoeloe-koning Dingaan. Die aanvalle op boerekampe by Bloukrans en Italeni (eThaleni) word onder andere herleef.