Johan en Marietjie Brewis
(Aangestuur vanaf Johan Brewis)
Johan en Marietjie Brewis is 'n Suid-Afrikaanse akteursegpaar. Marietjie tree aanvanklik onder haar nooiensvan, Herselman, op. Albei was lid van die Anton Ackermann-toneelgeselskap, en het later vir die eertydse Truk en toe Sukovs gespeel. Hulle dogter, Luana, is 'n senior argivaris by die Nasionale Rolprentargief.[1]
Johan Brewis | |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marietjie Brewis | |
Geboortenaam | Marietjie Herselman |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Filmografie
wysigVir Johan Brewis:
- Broer Matie, 1984 as Cobus Louw
- Someone Like You, 1978 as sersant Hattingh
- Funeral for an Assassin, 1974 as dominee Martin Hemsley
- Suster Teresa, 1974
- Dans van die flamink, 1974 as Joop
- Die Voortrekkers, 1973
- Môre, môre, 1973 as Karel Vermaak
- Die sersant en die Tigermoth, 1973 as lektor
- Met moed, durf en bloed, 1973 as Japie se pa
- Salomien, 1972 as regter
- Boemerang 11:15, 1972 as ontvoerder
- Die banneling, 1971 as dokter
- Breekpunt, 1971 as Dirk
- Ek sal opstaan, 1959 as Harry
Verwysings
wysig- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8