Jaco van der Westhuizen
Jaco van der Westhuizen is/was 'n Afrikaanse akteur. Hy maak sy rolprentdebuut in 1959 in Nooi van my Hart en speel daarna in meer as tien Afrikaanse films.
Jaco van der Westhuizen | |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysig- Die Voortrekkers, 1973
- Met Moed, Durf en Bloed, 1973 as Piet
- Die Banneling, 1971
- Diamantendetektiv Dick Donald, 1971 as Gregory (Duitse TV-reeks)
- Stadig oor die Klippe, 1969 as mnr. Spies
- Die Kandidaat, 1968 as Etienne
- Voor sononder, 1962 as Gang member
- As Ons Twee Eers Getroud is!, 1962
- Man in die Donker, 1962 as Jannie Ghitaar
- Die Tweede Slaapkamer, 1962
- Die Vlugteling, 1960 as Louis Kemp
- Piet se Tante, 1959 as Karel Verster
- Nooi van my Hart, 1959