Die banneling

(Aangestuur vanaf Die Banneling)

Die Banneling is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1971 deur RPM Film Studios uitgereik is. David Millin was die regisseur en het ook die kinematografie behartig.

Die Banneling
Regisseur David Millin
Produksieleier Roscoe C. Behrmann
Draaiboek Adrian Steed, Willie van Rensburg
Met Francois van Heyningen, Dirkie van den Bergh, Don Leonard, Marié du Toit e.a.
Musiek deur Michael Hankinson
Kinematografie David Millin
Redigeerder Mac Errington (as Malcolm Burns-Errington)
Verspreider RPM Film Studios
Uitgereik 1971
Speeltyd 90 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

wysig

Die rolprent is 'n aksiedrama.

Akteurs

wysig

Van die akteurs is Francois van Heyningen, Dirkie van den Bergh, Don Leonard, Marié du Toit en Jaco van der Westhuizen.

Storielyn

wysig

Die prent is gegrond op die Springbokradio-vervolgverhaal met dieselfde titel.

Sien ook

wysig