Die vlugteling
(Aangestuur vanaf Die Vlugteling)
Die Vlugteling is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1960 deur SA Rolprentproduksies uitgereik is.
Die Vlugteling | |
---|---|
Regisseur | Gordon Vorster |
Produksieleier | SA Rolprentproduksies |
Draaiboek | Gordon Vorster (draaiboek) |
Met | Johann van Heerden, Dick van der Merwe, Wena Naudé, Gert van den Bergh e.a. |
Musiek deur | Edward Howes, Peter Wilson |
Kinematografie | Raymond Hancock |
Uitgereik | 1960 |
Speeltyd | 81 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
wysigDie rolprent is 'n drama.
Hoofrolspelers
wysigDie hoofspelers is onder andere Johann van Heerden, Dick van der Merwe, Wena Naudé en Gert van den Bergh.
Storielyn
wysig’n Man vermoor ’n polisieman en gaan skuil op ’n plaas, waar hy voorgee hy is die blinde boer se verlore seun. Hy pers die familie af om stil te bly. Hy probeer ’n nuwe blaadjie omslaan, maar dan ontsnap sy vriende uit die plaaslike tronk en dwing hom om aan ’n bankroof deel te neem.