Gert van den Bergh
akteur
Gert van den Bergh (1920–1968) was ’n Suid-Afrikaanse akteur.
Gert van den Bergh | |
Geboorte | 16 Oktober 1920 Johannesburg |
---|---|
Sterfte | 16 Februarie 1968 Kaapstad |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1958–1968 |
Toekennings | Erepenning vir Speelkuns |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hy maak sy rolprentdebuut in 1942 in die dokumentêr Lig van 'n Eeu. Sy tweede rolprent (sy eerste vermaaklikheidsprent) was Pikkie se Erfenis in 1946. In 1965 ontvang Van den Bergh die Erepenning vir Speelkuns van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Sy vrou, Dulcie van den Bergh was ook ’n bekende aktrise. Sy seun, Regardt van den Bergh is ’n akteur, rolprentregisseur en draaiboekskrywer.
Filmografie
wysig- Sandy the Seal, 1969 as Jacobson
- Die Kandidaat, 1968 as Lourens Niemand
- Die Professor en die Prikkelpop, 1967 as Dr. Hattingh
- Wild Season, 1967 as Dirk Maritz
- The Second Sin, 1966 as Anton Rossouw
- Der Rivonia-Prozeß (TV-fliek), 1966 as Alan Paton
- The Naked Prey, 1966 as Man #2
- Die Wonderwêreld van Kammie Kamfer, 1965
- King Hendrik, 1965
- Diamond Walkers, 1965 as Piet Truter
- Tokoloshe, 1965
- Mozambique, 1965 Die Arabier
- Debbie, 1965
- Seven Against the Sun, 1964 as Kapelaan Smit
- Code 7, Victim 5, 1964 as Vanberger
- Piet my Niggie, 1964 as Radioomroeper (nie gekrediteer nie)
- Zulu, 1964 as Adendorff (as Gert Van Den Bergh)
- Rider in the Night, 1963 as Lodewyk van Reenen
- Jy's Lieflik Vanaand, 1962 as Anton Fourie
- Stropers van die Laeveld, 1962
- Tom, Dirk en Herrie, 1962 as Grové
- Die Tweede Slaapkamer, 1962
- The Hellions, 1961 as Dr. Weiser (nie gekrediteer nie)
- Die Vlugteling, 1960
- Nooi van my Hart, 1959 as Hans (stem) (nie gekrediteer nie)
- Rip van Wyk as Oom
- Diamond Safari, 1958 as Kompleks se bestuurder
- Dis Lekker om te Lewe, 1957 as Kommandant (stem) (nie gekrediteer nie)
- Vadertjie Langbeen, 1955 as Jacques (stem) (nie gekrediteer nie)
- ’n Plan is ’n Boerdery, 1954
- Inspan, 1953 as Dirk de Vos
- Hans-die-Skipper, 1952 as Johan
- Die kaskenades van Dr. Kwak, 1948 as Poggenpoel
- Simon Beyers, 1947 as Nicolaas Beyers
- Pikkie se Erfenis, 1946
- Lig van 'n Eeu, 1942