- 1452 – Johannes Stöffler, Duitse wiskundige, sterrekundige, astroloog, predikant en professor.
- 1538 – Giovanni Battista Guarini, Italiaanse digter.
- 1585 – Gregor Francke, Duitse protestantse teoloog.
- 1588 – Isaac Beeckman, Nederlandse filosoof en wetenskaplike.
- 1588 – Johann Graf von Aldringen, Luxemburgse offisier tydens die Dertigjarige Oorlog.
- 1621 – Christian Albrecht von Dohna, Duitse generaal.
- 1676 – Johann George Schreiber, Duitse kartograaf en uitgewer.
- 1702 – Moritz Adolf Karl von Sachsen-Zeitz-Neustadt, biskop van Leitmeritz.
- 1710 – Johan Christian Wentzinger, Duitse beeldhouer, skilder en argitek.
- 1724 – Karl Theodor, keurvors van die Palts en van Beiere.
- 1735 – Christian Gottlieb Gilling, Duitse teoloog.
- 1741 – Salomon Landolt, Switserse politikus.
- 1743 – Johann Christoph Schwab, Duitse filosoof.
- 1753 – Melchior Ludolf Herold, Duitse komponis en priester.
- 1756 – Friedrich Franz I, hertog van Mecklenburg-Schwerin.
- 1780 – Johann Friedrich von Türckheim, Duits-Elsassiese politikus.
- 1791 – Friedrich von Gärtner, Duitse argitek.
- 1795 – Johann Caspar Kummer, Duitse fluitspeler, komponis en musiekonderwyser.
- 1804 – Carl Gustav Jacob Jacobi, Duitse wiskundige.
- 1804 – Eugène Sue, Franse skrywer.
- 1805 – Karl Ferdinand Sohn, Duitse skilder.
- 1810 – Gozewijn Jan Loncq, Nederlandse arts.
- 1815 – Ada Byron of Lovelace, Britse wiskundige en skryfster, die eerste rekenaarprogrammeerder († 1852).
- 1822 – César Franck, Belgiese komponis.
- 1823 – Theodor Kirchner, Duitse komponis en dirigent, orrelis en pianis.
- 1826 – Franz Susemihl, Duitse letterkundige.
- 1830 – Emily Dickinson, Britse digteres († 1886).
- 1831 – Alexander Conze, Duitse dosent en argeoloog, direkteur van die Berliner Antikensammlung.
- 1845 – Wilhelm von Bode, Duitse kunshistorikus.
- 1847 – Adolph Woermann, Duitse koopman en politikus.
- 1851 – Melvil Dewey, Amerikaanse bibliotekaris, skepper van die Dewey klassifikasiestelsel († 1931).
- 1854 – Ernst Henrici, Duitse skrywer en politikus.
- 1855 – August Spies, Duitse redakteur en uitgewer.
- 1858 – George Simpson, Kanadese politikus († 1906).
- 1860 – Anna Croissant-Rust, Duitse skrywer.
- 1861 – Karl Groos, Duitse filosoof en sielkundige.
- 1863 – Alfred Geist, Duits-Baltiese protestantse martelaar († 1919).
- 1863 – Maurice Hennequin, Franse skrywer.
- 1870 – Adolf Loos, Oostenrykse argitek.
- 1870 – Pierre Louÿs, Franse skrywer.
- 1870 – Ferdynand Ruszczyc, Poolse skilder.
- 1872 – Ludwig Klages, Duitse filosoof en sielkundige.
- 1879 – Paul Münch, Duitse digter.
- 1882 – Otto Neurath, Oostenrykse filosoof, sosioloog en ekonoom.
- 1883 – Giovanni Messe, Italiaanse generaal en politikus.
- 1883 – Rudolf Veiel, Duitse generaal.
- 1884 – Albert Steffen, Switserse antroposoof en digter.
- 1891 – Nelly Sachs, Duits-Sweedse skrywer en ontvanger van die Nobelprys vir Literatuur in 1966 († 1970).
- 1907 – Rumer Godden, skrywer († 1998).
- 1908 – Olivier Messiaen, Franse komponis († 1992).
- 1937 – Piet Uys, Springbok rugbyspeler († 2009).
- 1957 – Michael Clarke Duncan, Amerikaanse akteur († 2012).
- 1960 – Kenneth Branagh, Noord-Ierse akteur en filmregisseur.
- 100 v.C. – Lucius Appuleius Saturninus, Romeinse volksverteenwoordiger.
- 304 – Eulalia van Mérida, Spaanse martelaar.
- 949 – Hermann I, hertog van Swabe.
- 1041 – Michael IV, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1010)
- 1081 – Nikephoros III, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1002)
- 1101 – al-Mustali, Kalif van die Fatimide.
- 1198 – Averroës, Spaanse filosoof en arts (* 1126).
- 1238 – Johann van Apremont, biskop van Verdun en van Metz
- 1262 – Berthold II von Pfirt, biskop van Basel.
- 1310 – Stephan I, hertog van Beiere.
- 1311 – Étienne de Suisy, biskop van Tournai en kardinaal.
- 1339 – Hedwig von Kalisch, koningin van Pole.
- 1394 – Eberhard, graaf van Zweibrücken.
- 1475 – Paolo Uccello, Italiaanse skilder.
- 1563 – Georg von Pappenheim, biskop van Regensburg.
- 1569 – Paul Eber, Duitse protestantse teoloog, digter en hervormer.
- 1618 – Giulio Caccini, Italiaanse komponis van die vroeë baroktydperk (* 1551)
- 1696 – Johann Christoph Arnschwanger, Duitse prediker en digter.
- 1714 – Anton Günther, prins van Anhalt-Zerbst en Pruisiese generaal.
- 1788 – Wilhelm Christian Justus Chrysander, Duitse protestantse teoloog en wiskundige.
- 1799 – Alexander von Knobelsdorff, Pruisiese generaal-veldmaarskalk.
- 1801 – Heinrich Wilhelm von Anhalt, Pruisiese offisier.
- 1851 – Karl Drais, Duitse uitvinder.
- 1865 – Koning Leopold I van België (* 1790).
- 1884 – Eduard Rüppell, Duitse natuurwetenskaplike en ontdekkingsreisiger in Afrika (* 1794).
- 1896 – Alfred Nobel, Sweedse ondernemer, uitvinder van dinamiet en stigter van die Nobelprys (* 1833).
- 1898 – Thomas Upington, vierde eerste minister van die Kaapkolonie (* 1844).
- 1911 – Sytze Wierda, Nederlandse argitek in die Zuid-Afrikaanse Republiek (ZAR) (* 1839).
- 1917 – Sir Mackenzie Bowell, vyfde Eerste Minister van Kanada (* 1823).
- 1945 – August Vermeylen, Vlaams-Belgiese skrywer (* 12 Mei 1872).
- 1946 – Damon Runyon, skrywer (* 1884).
- 1951 – Algernon Blackwood, skrywer (* 1869).
- 1957 – Majoor James Stevenson-Hamilton in Skotland. Met sy aftrede is sy droom van die stigting van die Nasionale Krugerwildtuin in Suid-Afrika bewaarheid (* 1867).
- 1967 – Otis Redding, Amerikaanse sanger (* 1941).
- 1968 – Karl Barth, Switserse protestantse teoloog.
- 1968 – Thomas Merton, monnik en skrywer (* 1915).
- 1990 – Daan Retief, Suid-Afrikaanse akteur, radio-omroeper, rolprentregisseur. Bekend as Staal Burger in sy vervolgreekse (* 1921).
- 1994 – G.S. Nienaber, Afrikaanse taalkundige (* 1903)
- 1999 – Franjo Tuđman, president van Kroasië (* 1922).
- 2004 – Adolfo Schlosser, Oostenrykse beeldhouer.
- 2006 – Augusto Pinochet, Chileense generaal en politikus (* 1915).
- 2006 – Wigand Freiherr von Salmuth, Duitse ondernemer.
- 2014 – Otto Pöggeler, Duitse filosoof.
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
wysig
Wikimedia Commons bevat media in verband met 10 December. |