1863
jaar
1863 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1858 | 1859 | 1860 | 1861 | 1862 | ◄ 1863 ► | 1864 | 1865 | 1866 | 1867 | 1868 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1863 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Gettysburg | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1863 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 63ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Vrede 'n dorp in die Oos-Vrystaat word gestig.
- 20 Junie – Wes-Virginië word die 35ste deelstaat van die Verenigde State.
- 1 Julie – Begin van die Slag van Gettysburg.
- 3 Julie – Einde van die slag van Gettysburg. Oorwinning vir die Noordelike Magte.
- Stigtingsjaar van die Switserse Alpe-vereniging (Schweizer Alpenklub)
Geboortes
wysig- 1 Januarie – Pierre de Coubertin, historikus († 1937).
- 15 Januarie – Wilhelm Marx, Duitse politikus en rykskanselier († 1946).
- 26 Januarie – Samuel Cronwright, boer, politikus, eggenoot van die skrywer Olive Schreiner († 1936).
- 17 Maart – Dr. Frans Engelenburg, Suid-Afrikaanse joernalis en koerantredakteur en twee maal voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns († 21 Augustus 1938).
- 31 Maart – John Stephen Curlewis, Hoofregter van die Unie van Suid-Afrika († 1940).
- 3 April – Henry van de Velde, Belgiese argitek en ontwerper († 1957).
- 29 April – William Randolph Hearst, Amerikaanse uitgewer; onderwerp van die film Citizen Kane († 1951).
- 10 Junie – Louis Couperus, Nederlandse romansier en digter († 1923).
- 26 Junie – Alfred Grenander, Sweedse argitek, stadsbeplanner en ontwerper († 1931).
- 15 Julie – Thomas Maskew Miller, Suid-Afrikaanse boekhandelaar en uitgewer († 1926).
- 24 Julie – Johan Andreas dèr Mouw, Nederlandse digter († 1919).
- 30 Julie – Henry Ford, Amerikaanse motorvervaardiger († 1947).
- 31 Augustus – Johannes Egbertus Vixseboxse, Nederlands-gebore Suid-Afrikaanse argitek en bouaannemer († 1943).
- 9 Oktober – Eduard Willem Bok, Amerikaanse redakteur en bekroonde skrywer († 1930).
- 12 Desember – Edvard Munch, Noorweegse skilder († 1944).
- 16 Desember – Alys Fane Trotter, Suid-Afrikaanse skryfster en kunstenares († 1962).
Sterftes
wysig- Erasmus Smit, eerste predikant van die Voortrekkers (* 1778).
- 3 Maart – William John Burchell, 'n Engelse ontdekkingsreisiger, natuurkundige, botanikus, kunstenaar en skrywer (* 1781)
- 25 Junie – Johann Karl Ehrenfried Kegel, Duitse landbouwetenskaplike en ontdekkingsreisiger (* 1784).
- 13 Augustus – Eugène Delacroix, Waterverfskilder (* 1798).
- 15 November – Frederik VII van Denemarke, Koning van Denemarke (* 1808).