Johann Karl Ehrenfried Kegel
Johann Karl Ehrenfried Kegel (Mansfeld, Duitsland, 3 Oktober 1784 - Odessa, 25 Junie 1863) was 'n Duitse landbouwetenskaplike en ontdekkingsreisiger van Kamtjatka.
Johann Karl Ehrenfried Kegel | |
---|---|
Gebore | 3 Oktober 1784 Mansfeld, Duitsland |
Sterf | 25 Junie 1863 |
Nasionaliteit | Duitsland |
Beroep | Ontdekkingsreisiger, landboukundige |