1798
jaar
1798 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1793 | 1794 | 1795 | 1796 | 1797 | ◄ 1798 ► | 1799 | 1800 | 1801 | 1802 | 1803 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1798 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Napoleon Bonaparte begin met die Egiptiese ekspedisie | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1798 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 98ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Thompson demonstreer die omsetting van meganiese werk na warmte.
- Die Engelse kaptein John Fearn ontdek die eiland Nauru.
- 10 Februarie – Die Franse generaal Berthier neem Pous Pius VI gevange.
- 1 Augustus – Tydens die Napoleontiese Oorloë begin die Slag van die Nyl tussen Franse en Britse vlote.
- 10 November – Pous Pius VI publiseer Constantiam vestram oor kerkeenheid.
- 13 November – Pous Pius VI publiseer Cum nos superiori oor die verkiesing van 'n pous.
Geboortes
wysig- 8 Februarie – Groothertog Michail Pawlowitsj van Rusland, jongste kind van die ses dogters en vier seuns van keiser Paul van Rusland († 1849).
- 17 Februarie – Auguste Comte, Franse wiskundige en filosoof († 1857).
- 1 Maart – Gerrit Maritz, vername Voortrekkerpionier en leier († 1838).
- 26 April – Eugène Delacroix, waterverfskilder († 1863).
- 12 Oktober – Dom Pedro, keiser van Brasilië en koning van Portugal († 1834).
- 27 November – Andries Pretorius, 'n Voortrekkerleier († 1853).
- 24 Desember – Adam Mickiewicz, Pools-Litause digter († 1855).
Sterftes
wysig- 4 Junie – Casanova, Italiaanse avonturier en skrywer (* 1725)
- 4 Desember – Luigi Galvani, Italiaanse natuurkundige (* 1737).
- 21 Desember – Laurynas Gucevičius, Litause argitek (* 1753)