1793
jaar
1793 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1788 | 1789 | 1790 | 1791 | 1792 | ◄ 1793 ► | 1794 | 1795 | 1796 | 1797 | 1798 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1793 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Onthoofding van Lodewyk XVI | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1793 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 93ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 21 Januarie – Teregstelling van Louis Capet, gewese koning Lodewyk XVI van Frankryk.
- 17 Junie – Pous Pius VI publiseer Quare Lacrymae oor die onthoofding van koning Lodewyk XVI.
- 24 Junie – Die eerste republikeinse grondwet word in Frankryk aanvaar.
- 31 Julie – Pous Pius VI publiseer Ad nostras manus teen die Manifesto chretienne et de l'armee royale au peuple français à Clisson, ce premier Juin 1793 (Christelike en koninklike leër se manifes aan die Franse burgers van Clisson op 1 Junie 1793).
- 16 Oktober – Marie Antoinette word per guillotine tereggestel by die Place de la Révolution in Parys tydens die hoogtepunt van die Franse Revolusie.
- 19 Desember – Napoleon Bonaparte verower Toulon.
Geboortes
wysig- 11 Maart – Jan Frans Willems, Vlaamse skrywer, digter en die vader van die Vlaamse Beweging († 1846).
- 19 April – Ferdinand I, keiser van Oostenryk († 1875).
- 13 Julie – John Clare, Engelse digter († 1864).
- 18 November – Uwe Jens Lornsen, regsgeleerde en kampvegter vir 'n verenigde en onafhanklike Sleeswyk-Holstein († 1838).
Sterftes
wysig- 21 Januarie – Lodewyk XVI van Frankryk, koning van Frankryk tydens die Franse Rewolusie (* 1754)
- 6 Februarie – Carlo Goldoni, Italiaanse dramaturg (* 1707)
- 13 Julie – Jean-Paul Marat, Franse rewolusionêr (* 1743).
- 18 Augustus – Joachim van Plettenberg, goewerneur van die Kaapkolonie (* 1739)
- 11 September – Nicolaas Laurens Burman, Nederlandse botanis (* 1734)
- Jean Pierre Brissot, Franse politikus (* 1754).
- Pierre Victurnien Vergniaud, Franse advokaat en politikus (* 1753).