1737
jaar
1737 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1732 | 1733 | 1734 | 1735 | 1736 | ◄ 1737 ► | 1738 | 1739 | 1740 | 1741 | 1742 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1737 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Flora Lapponica | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1737 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 37ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Die Duitse sendeling Georg Schmidt stig Genadendal, die eerste sendingsstasie in die Suidelike Afrika.
- 13 April – Pous Clemens XII verklaar Clare van Montefalco en Michelina van Pesaro (Michelina Metelli) salig.
- 16 Junie – Pous Clemens XII verklaar Catherine van Genua (Caterina Fieschi Adorno). Jean-François Régis, Giuliana Falconieri en Vincent de Paul heilig.
- 22 Junie – Pous Clemens XII verklaar Joseph van Leonissa (Joseph Desideri) salig.
- 15 Julie – Pous Clemens XII verklaar John Angelo Porro salig.
- 19 September – Daniël van den Henghel begin sy termyn as waarnemende goewerneur van die Kaapkolonie ná die dood van goewerneur Adriaan van Kervel.
- 20 Desember – Pous Clemens XII stel sewe nuwe kardinale aan, waaronder Carlo Rezzonico (later Pous Clemens XIII).
Geboortes
wysig- 8 Mei – Edward Gibbon, Engelse historikus († 1794).
- 14 Mei – Lord George Macartney, 'n goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop van 1796 tot 1798 († 1806).
- 8 September – Luigi Galvani, Italiaanse natuurkundige († 1798).
Sterftes
wysig- 19 September – Goewerneur Adriaan van Kervel, hy was slegs drie weke in sy amp (* 1681).
- 18 Desember – Antonio Stradivari, bekende Italiaanse vervaardiger van strykinstrumente soos viole, tjellos, kitaars, altviole en harpe (* 1644)
Boeke
wysig- Flora Lapponica van Linnaeus.