1735
jaar
1735 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1730 | 1731 | 1732 | 1733 | 1734 | ◄ 1735 ► | 1736 | 1737 | 1738 | 1739 | 1740 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1735 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
fresko in die marmersaal van Stift Seitenstetten | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1735 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 35ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 17 Januarie – Pous Clemens XII stel Giuseppe Spinelli, aartsbiskop van Napels aan as kardinaal.
- 19 Desember – Pous Clemens XII stel Luis Antonio Jaime de Borbón y Farnesio, kroonprins van Spanje aan as kardinaal. Die prins is agt jaar oud.
- George Hadley lewer die eerste feitlik korrekte verduideliking van atmosferiese sirkulasie
Geboortes
wysig- 1 Januarie – Paul Revere, Amerikaanse patriot († 1818).
- 5 September – Johann Christian Bach, Duitse komponis († 1782).
- 30 Oktober – John Adams, 2de President van die VSA (* 1826).
- 7 Desember – Gregorio Fontana, 'n Italiaanse wiskundige (* 1803).