1740
jaar
1740 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1735 | 1736 | 1737 | 1738 | 1739 | ◄ 1740 ► | 1741 | 1742 | 1743 | 1744 | 1745 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1740 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Anna van Rusland | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1740 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 40ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 17 Augustus – Pous Benedictus XIV volg Pous Clemens XII as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 21 Augustus – Pous Benedictus XIV word gekroon deur kardinaal Carlo Maria de' Marini.
- 20 Oktober – Maria Theresa volg die troon op in Oostenryk na die Pragmatiese Sanksie van 1713.
- 3 Desember – Pous Benedictus XIV publiseer Ubi Primum oor die pligte van biskoppe.
- 14 Desember – Pous Benedictus XIV verklaar Stephana de Quinzanis salig.
Geboortes
wysig- Thomas Girten – Waterverfskilder
- 23 Augustus – Iwan VI van Rusland, tsaar van Rusland († 1764)
- 2 Junie – Die Markies de Sade, Franse edelman en erotikus, in Parys († 1814)
- 20 Oktober – Isabelle de Charrière, Nederlandse en Switserse skrywer († 1805)
Sterftes
wysig- 6 Februarie – Pous Clemens XII, die 246ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1652).
- 28 Oktober – Anna van Rusland, tsaar van Rusland (* 1693)