1743
jaar
1743 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1738 | 1739 | 1740 | 1741 | 1742 | ◄ 1743 ► | 1744 | 1745 | 1746 | 1747 | 1748 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1743 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
J. Tinney, Compendium anatomicum | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1743 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 43ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 11 Maart – Carlo Rezzonico (later Pous Clemens XIII) word biskop van Padua.
- 19 Maart – Carlo Rezzonico (later Pous Clemens XIII) word biskop gewy.
- 23 Maart – Pous Benedictus XIV publiseer Quemadmodum preces oor gebede vir die monarg.
- 15 Mei – Pous Benedictus XIV verklaar Benedictus die Afrikaan salig.
- 18 Mei – Pous Benedictus XIV publiseer Nimiam Licentiam oor die geldigheid van gemengde huwelike.
- 9 September – Pous Benedictus XIV stel 25 nuwe kardinale aan, waaronder Johann Theodor von Bayern, biskop van Luik.
- 11 September – Pous Benedictus XIV verklaar Francis Patrizzi salig.
Geboortes
wysig- Onbekend – Hermanus Steyn, die President van die Republiek van Swellendam († 1804).
- Onbekend – Marquis de Condorcet, wiskundige, filosoof, en politiese wetenskaplike.
- 13 April – Thomas Jefferson, 3de President van die Verenigde State († 1826).
- 26 Augustus – Antoine Lavoisier, Franse chemikus († 1794).
- 29 September – Kolonel Robert Jacob Gordon, soldaat, verkenner en stigter van die Suid-Afrikaanse merinobedryf († 1795).
- 11 November – Carl Peter Thunberg, 'n Sweedse plantkundige († 1828).
Sterftes
wysigBoeke
wysig- J. Tinney, Compendium anatomicum.