Gregorio Fontana
Gregorio Fontana (7 Desember 1735, Villa di Nogaredo - 24 Augustus 1803, Milaan) was 'n Italiaanse wiskundige. Hy het die leerstoel vir wiskunde by die Universiteit van Pavia beklee waar hy Roger Joseph Boscovich opgevolg het. Die term poolkoördinate word aan Fontana toegeskryf. Sy broer was die fisikus Felice Fontana (1730-1805).
-
Ricerche sopra diversi punti concernenti l'analisi infinitesimale e la sua applicazione alla fisica, 1793
Gregorio Fontana | |
Gebore | 7 Desember 1735 Villa di Nogaredo, Italië |
---|---|
Oorlede | 24 Augustus 1803 (op 67) Milaan, Italië |
Nasionaliteit | Italië |
Vakgebied | Geometrie |
Bekend vir | Poolkoördinatestelsel |