Maak hoofkeuseskerm oop

Pavia

munisipaliteit in die Italiaanse

Pavia is 'n stad in Italië in die streek Lombardye 25 km suidelik van die stad Milaan aan die Ticinorivier. Dit is ook die hoofstad van die provinsie Pavia.

Pavia
Kerk S.Maria del Carmine in Pavia
Kerk S.Maria del Carmine in Pavia
Pavia in die provinsie Pavia
Pavia in die provinsie Pavia
Map of comune of Pavia (province of Pavia, region Lombardy, Italy).svg
Koördinate: 45°11′00″N 9°9′00″O / 45.18333°N 9.15000°O / 45.18333; 9.15000Koördinate: 45°11′00″N 9°9′00″O / 45.18333°N 9.15000°O / 45.18333; 9.15000
Land Vlag van Italië Italië
Streek
Provinsies Pavia
Regering
 - Burgemeester
Oppervlak
 - Stad 62 km²  (23,9 vk m)
Hoogte m (13 vt)
Bevolking (2001)
 - Stad 71 486
 - Digtheid 1 146/km² (2 968,1/myl2)
Tydsone MET (UTC+1)
 - Somer (DST) MEST (UTC+2)
Poskode 018100
Webwerf: www.pavia.it

In die tyd van die Romeinse Ryk heet die stad, nes die rivier, Ticinum. Dit is later die hoofstad van die koninkryk van die Langobarde en is bekend as Papia. In die 14de eeu word daar 'n universiteit gestig en die katedraal stam ook uit hierdie tyd.

Teenswoordig is Pavia 'n nywerheidstad met voedingsmiddele, chemie en tekstiel. In die omgewing word wyn verbou. Die Certosa di Pavia is 'n kartuiserklooster wat op 8km afstand lê en bekend is vir sy laatromaanse en gotiese boukuns.

Bekende persone wat hier gebore isWysig

Bekende persone wat hier oorlede isWysig