Georg Schmidt
Georg Schmidt (30 September 1709 – 2 Augustus 1785) was 'n Duitse sendeling wat deur die Morawiese kerk gestuur is om die evangelie aan die Koi mense te verkondig. Hy is op 30 September 1709 in Kunewalde (Morawië) gebore en sterf op 2 Augustus 1785 in Niesky in der Oberlausitz (Duitsland).
Hy het Genadendal in 1738 gestig nadat hy hom op die 23 April 1738 in die Baviaanskloof gevestig het.
Eksterne skakels
wysig- http://www.viewoverberg.com/Genadendal.asp Geargiveer 6 Maart 2005 op Wayback Machine
- http://www.museums.org.za/genadendal/ Geargiveer 19 Augustus 2006 op Wayback Machine
- Dorpe van die Overberg: Genadendal[dooie skakel]