1785
jaar
1785 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1780 | 1781 | 1782 | 1783 | 1784 | ◄ 1785 ► | 1786 | 1787 | 1788 | 1789 | 1790 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1785 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Ballonvlug | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1785 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 85ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 7 Januarie – Jean-Pierre Blanchard van Frankryk en Amerikaner John Jeffries reis vanaf Dover, Engeland, na Calais, Frankryk, in 'n lugballon.
- 14 Februarie – Pous Pius VI stel 14 nuwe kardinale aan waaronder Gregorio Barnaba Chiaramonti, O.S.B.Cas., biskop van Imola, later Pous Pius VII.
- 17 Desember – Francesco Saverio Castiglioni (later Pous Pius VIII) word priester gewy.
Geboortes
wysig- 4 April – Bettina von Arnim, Duitse skryfster van die Romantiek († 1859).
- 9 Julie – Johannes Smuts, 'n staatsamptenaar, sakeman en die tweede burgemeester van Kaapstad († 1869).
- 20 Julie – Mahmoed II, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk († 1839).
Sterftes
wysig- 8 Mei − Pietro Longhi, Venesiaanse skilder (* 1701)
- 15 Junie – Jean-François Pilâtre de Rozier, Franse chemie en fisika onderwyser en een van die eerste lugvaartpioniers (* 1754).
- 2 Augustus – Georg Schmidt, sendeling van die Morawiese kerk (* 1709)