1781
jaar
1781 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1776 | 1777 | 1778 | 1779 | 1780 | ◄ 1781 ► | 1782 | 1783 | 1784 | 1785 | 1786 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1781 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Uranus | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1781 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 81ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Die herlewing van Druïdisme in die vorm van neo-druïdisme met die stigting van 'n internasionale orde ter bevordering van menseliefde en weldadigheid.
- 13 Maart – William Herschel ontdek die planeet Uranus.
- 4 September – Los Angeles word as 'n Spaanse nedersetting in die destydse Alta California, die mees noordelike gewes van Meksiko, gestig.
- 19 Oktober – Na die nederlaag by die Slag van Yorktown, gee Britse magte onder Lord Charles Cornwallis amptelik oor en 'n einde word gebring aan die Amerikaanse Rewolusionêre oorlog.
Geboortes
wysig- 26 Januarie – Achim von Arnim, Duitse digter en skrywer, en belangrike verteenwoordiger van die Duitse Romantiek († 1831).
- 13 Maart – Karl Friedrich Schinkel, Pruisiese argitek, stadsbeplanner, skilder, grafiese kunstenaar en dekorontwerper († 1841)
- 9 Junie – George Stephenson, Britse uitvinder († 1848).
- 23 Julie – William John Burchell, 'n Engelse ontdekkingsreisiger, natuurkundige, botanikus, kunstenaar en skrywer († 1863)
- 29 Oktober – Alexander Biggar, Britse Setlaar en soldaat († 1838)
Sterftes
wysig- 23 Februarie – Martin Melck, stamvader van die Melck-familie in Suid-Afrika (* 1723)
- 14 Mei – Abram Gannibal, 'n slaaf uit Afrika, later 'n generaal-majoor, ’n militêre ingenieur en goewerneur van Rewal (* 1696)
- Onbekend – Jama kaNdaba, die seun van Ndaba kaMageba en hoof van die Zoeloenasie (* onbekend)