1777
jaar
1777 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1772 | 1773 | 1774 | 1775 | 1776 | ◄ 1777 ► | 1778 | 1779 | 1780 | 1781 | 1782 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1777 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Kiritimati | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1777 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 77ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 16 April – In die Slag van Bennington tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog wen Ethan Allen se Green Mountain Boys teen Groot-Brittanje in Vermont.
- 14 Junie – Die Stars and Stripes word die vlag van die VSA.
- 23 Junie – Pous Pius VI stel agt nuwe kardinale aan waaronder Bernardino Honorati, titulêr aartsbiskop van Side.
- 6 Julie – Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog: Die Britse generaal John Burgoyne verower fort Ticonderoga.
- 17 Oktober – Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog: Die Koloniale magte oorwin die Britte tydens die Slag van Saratoga.
- 9 Desember – Pous Pius VI publiseer sy bul Suprema Dispositione oor die hoogste ingesteldheid.
- 17 Desember – Frankryk word die eerste nasie wat die Verenigde State van Amerika as nasie erken.
- 24 Desember – Kersfeeseiland (Kiritimati), die oudste atol in die wêreld, word deur Kaptein James Cook besoek.
Geboortes
wysig- 18 Oktober – Heinrich von Kleist, Duitse digter († 1811).
- 30 April – Carl Friedrich Gauss, wiskundige, astronoom († 1855)
- 6 Junie – Sir Peregrine Maitland, 'n goewerneur van die Kaapkolonie († 1854).
- 24 Junie – John Ross, ontdekkingsreisiger († 1856).
- 23 Julie – Philipp Otto Runge, Duitse Romantiese skilder († 1810).
- 14 Augustus – Hans Christian Oersted, Deense fisikus († 1851)
- 18 Oktober – Heinrich von Kleist, Duitse dramatikus, verhaalskrywer, lirikus en publisis († 1811).
- 14 Desember – Graaf van Caledon, die tweede bugerlike goewerneur van die tweede Britse bewind aan die Kaap († 1839).
- 23 Desember – Aleksander I van Rusland, tsaar van Rusland († 1825).
- Onbekend – Sir Benjamin D'Urban, 'n Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop († 1849).