Jama kaNdaba
Jama kaNdaba (oorlede 1781) was die seun van Ndaba kaMageba en hoof van die Zoeloenasie vanaf ongeveer 1763 tot 1781.
Jama kaNdaba | |
---|---|
Koning van die Zoeloenasie | |
Dinastie | Huis van die Zoeloe |
Bewind | 1763 – 1781 |
Volle naam | Jama kaNdaba |
Gesterf | 1781 |
Voorganger | Ndaba kaMageba |
Opvolger | Senzangakona |
Eggenote | Mthaniya Sibiya |
Vader | Ndaba kaMageba |
Voorafgegaan deur Ndaba kaMageba |
Koning van die Zoeloenasie 1763 — 1781 |
Opgevolg deur Senzangakona |