1701
jaar
1701 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1696 | 1697 | 1698 | 1699 | 1700 | ◄ 1701 ► | 1702 | 1703 | 1704 | 1705 | 1706 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1701 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Jakobus II | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1701 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 1ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- In Quebec sluit die Franse setlaars en die Irokese vrede.
- 3 Januarie – Vincenzo Maria Orsini (Later Pous Benedictus XIII) word kardinaal-biskop van Frascati.
- 12 Junie – Die opvolgingswet (Act of Settlement 1701) word in die Britse parlement aanvaar.
Geboortes
wysig- 5 November − Pietro Longhi, Venesiaanse skilder († 1785).
- 27 November – Anders Celsius, Sweedse sterrekundige († 1744).
Sterftes
wysig- 16 September – Jakobus II, koning van Engeland (* 1633)