1691
jaar
1691 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1686 | 1687 | 1688 | 1689 | 1690 | ◄ 1691 ► | 1692 | 1693 | 1694 | 1695 | 1696 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1691 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1691 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 91ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Stigting van Batavia (Djakarta) in Oos-Indië (die huidige Indonesië).
- 12 Julie – Pous Innocentius XII volg Pous Alexander VIII op as pous van die Rooms Katolieke kerk.
- 15 Julie – Pous Innocentius XII word gekroon deur kardinaal Urbano Saccetti.
- 14 Augustus – Michelangelo Conti (later Pous Innocentius XIII) word referendaris van die Tibunaal van die Apostoliese Signatura vir Geregtigheid en Genade.
- 17 Augustus – Michelangelo Conti (later Pous Innocentius XIII) word goewerneur van Ascoli.
Geboortes
wysigSterftes
wysig- 13 Januarie – George Fox, Engelse Dissenter (religieus-andersdenkende) en stigter van die Genootskap van Vriende (* 1624)
- 1 Februarie – Pous Alexander VIII, die 240ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1610).
- 29 Mei – Cornelis Tromp, Nederlandse admiraal (* 1629)
- 22/23 Junie – Süleyman II, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1642)
- 15 Desember – Hendrik Adriaan van Reede tot Drakestein, krygsman en administratiewe beampte van die VOC (* 1636).
- 31 Desember – Robert Boyle, Ierse wetenskaplike (* 1627)