1686
jaar
1686 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1681 | 1682 | 1683 | 1684 | 1685 | ◄ 1686 ► | 1687 | 1688 | 1689 | 1690 | 1691 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1686 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1686 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 86ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 16 Februarie – Die Stavenisse strand by Ifafa Strand.
- 1 Maart – Twintig oorlewendes van die Stavenisse arriveer in die Kaap.
- 18 Maart – Vincenzo Maria Orsini (Later Pous Benedictus XIII) word Metropolitaanse aartsbiskop van Benevento (Italië).
- 16 April – Die Nossa Senhora dos Milagros strand by Struisbaai.
- 30 September – Antonio Pignatelli (Later Pous Innocentius XII) word aartsbiskop van Napels.