1695
jaar
1695 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1690 | 1691 | 1692 | 1693 | 1694 | ◄ 1695 ► | 1696 | 1697 | 1698 | 1699 | 1700 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1695 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1695 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 95ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Die eerste goudstormloop op Brasiliaanse bodem begin in Ouro Preto.
- 13 Junie – Michelangelo Conti (later Pous Innocentius XIII) word titulêr aartsbiskop van Tarsus.
- 1 Julie – Michelangelo Conti (later Pous Innocentius XIII) word nuntius vir Switserland.
- 29 Oktober – Pous Innocentius XII verklaar Helen Enselmini van Arcella salig.
- 12 Desember – Pous Innocentius XII stel 14 nuwe kardinale aan, waaronder Federico Caccia, aartsbiskop van Milaan.
Geboortes
wysig- Onbekend – Arnoldus Mauritius Meiring, Nederlandse predikant en stamvader van die Meirings in Suid-Afrika († 1757).
Sterftes
wysig- 6 Februarie – Ahmet II, sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1643)
- 13 April – Jean de La Fontaine, Franse skrywer (* 1621)
- 17 April – Juana Inés de la Cruz, Meksikaanse digteres.
- 8 Julie – Christiaan Huygens, 'n Nederlandse sterrekundige, wiskundige, fisikus en Musiekteoretikus (* 1629)
- 21 November – Henry Purcell, 'n Engelse komponis van barokmusiek (* 1659).
- September – Thomas Tew, Engelse kaapvaarder wat ’n seerower geword het (* 1649).