1697
jaar
1697 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1692 | 1693 | 1694 | 1695 | 1696 | ◄ 1697 ► | 1698 | 1699 | 1700 | 1701 | 1702 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1697 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die hawe van Pondicherry op die Koromandelkus van Indië. | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1697 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 97ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysigSuid Afrika
wysig- 23 Mei – Die Oosterland strand in Kaapstad.
Italië
wysig- 22 Julie – Pous Innocentius XII stel 14 nuwe kardinale aan, waaronder Federico Caccia, aartsbiskop van Milaan.
- 11 Augustus – Pous Innocentius XII verklaar Maria de la Cabeza salig.
Nederland
wysig- Die Vrede van Rijswijk word geteken. Frankyk kry sy kolonie Pondicherry terug wat die Nederlanders in 1693 verower het, hoewel die fort eers in 1699 in Franse hande kom.[1]
Geboortes
wysig- 8 Maart – Anne Bonny, Ierse seerower wat in die Karibiese See aktief was († 1782)
- 26 Oktober – John Peter Zenger, Duits-Amerikaanse uitgewer († 1746).
Sterftes
wysigVerwysings
wysig- ↑ Knaap, Gerrit. (2024). "4 Expanding the Empire ( 1685–1780 )". in: Wars Overseas: Military Operations by Company and State Outside Europe 1595-1814,. Leiden, NL: Leiden University Press. pp. 123–154. doi:10.24415/9789400604513-007.