1659
jaar
1659 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1654 | 1655 | 1656 | 1657 | 1658 | ◄ 1659 ► | 1660 | 1661 | 1662 | 1663 | 1664 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1659 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1659 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 59ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Met die Pireneë-verdrag word die Roussillon en die noorde van die Cerdagne by Frankryk ingelyf.
- Die eerste wyn in Suid-Afrika word uit Franse muskadeldruiwe geproduseer.
- 2 Februarie – Jan van Riebeeck produseer die eerste Suid-Afrikaanse wyn in die Kaap.
- 21 April – Benedetto Odescalchi (later Pous Innocentius XI) word kardinaal-priester van San Onofrio.
- 8 September – Pous Alexander VII publiseer die bul Super Cathedram Pricipis Apostolorum oor die sending na Viëtnam.
Geboortes
wysig- 1 Februarie – Jacob Roggeveen, Nederlandse ontdekkingsreisiger wat gestuur is om Terra Australis te vind († 1729)
- 20 Augustus – Henry Every, Engelse seerower, sterf in 1699.
- Circa – Henry Purcell, 'n Engelse komponis van barokmusiek († 1695).
Sterftes
wysig- 10 Oktober – Abel Janszoon Tasman, 'n Nederlandse ontdekkingsreisiger (* 1603)