Abel Tasman

(Aangestuur vanaf Abel Janszoon Tasman)

Abel Janszoon Tasman (Lutjegast, Groningen, 1603 - Batavia, 10 Oktober 1659) was 'n Nederlandse ontdekkingsreisiger. Hy tree in 1632 in die huwelik met Jannetje Tjaerts. Hy was die eerste Europeër wat Nieu-Seeland en Tasmanië bereik het. Die Tasmansee tussen Australië en Nieu-Seeland is na hom genoem.

Abel Tasman
Fragment van die "Portret van Abel Tasman, sy vrou en dogter" toegeskryf aan Jacob Gerritsz Cuyp, 1637 (nie ten volle bekragtig nie)[1]
Gebore
Abel Janszoon Tasman

1603
Sterf10 Oktober 1659
NasionaliteitNederland
BeroepOntdekkingsreisiger, navigator
EggenootClaesgie Meyndrix
Joanna Tiercx
Kinders1 dogter
Tasman se eerste (rooi) en tweede (blou) ontdekkingsreise

Vroeë Jare

wysig

Abel Tasman is gebore in 1603 in Lutjegast, 'n dorpie in die Nederlandse provinsie van Groningen. Hy het met Jannetjie Tjaers getrou.

Verwysings

wysig
  1. (en) Essay on "The portrait of Abel Tasman, his wife and daughter" Geargiveer 21 Oktober 2011 op Wayback Machine by die Australiese nasionale biblioteek se webwerf