1603
jaar
1603 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1598 | 1599 | 1600 | 1601 | 1602 | ◄ 1603 ► | 1604 | 1605 | 1606 | 1607 | 1608 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1603 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1603 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 3de jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 17 September – Pous Clemens VIII stel sy familielid Silvestro Aldobrandini aan as kardinaal.
Geboortes
wysig- Abel Janszoon Tasman, 'n Nederlandse ontdekkingsreisiger († 1659)
- Onbekend – Jerofei Chabarof, ontdekkingsreisiger in Siberië († 1671)
Sterftes
wysig- 24 Maart – Koningin Elizabeth I van Engeland (* 1533)
- 21/22 Desember – Mehmet III, sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1566).