1613
jaar
1613 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1608 | 1609 | 1610 | 1611 | 1612 | ◄ 1613 ► | 1614 | 1615 | 1616 | 1617 | 1618 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1613 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1613 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 13de jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 7 Februarie – 'n Vergadering van die Russiese Keiserryk verkies Mikhail Romanof as tsaar van Rusland en vestig die Romanof vorstehuis.
- 29 Junie – Shakespeare se Globe Teater brand af.
Geboortes
wysig- 7 April – Gerhard Douw, Nederlandse skilder.
- 15 September – François de La Rochefoucauld, Franse skrywer († 1680).
- 23 Desember – Carl Gustav Wrangel, Sweedse soldaat († 1676).
Sterftes
wysig- 7 Augustus – Thomas Flemming, Engelse regter.
- 15 September – Thomas Overbury, Engelse digter.